Stone Hounds Country Lodge – Martin + Lizanne Wedding

May 5, 2018

VENUE – Stone Hounds Country Lodge | WEDDING DRESS – Meliza Mary | HAIRDRESSER – Nicole Scheepers | MARRIAGE OFFICIANT – Ds Roelf

Martin and Lizanne tied the knot at the amazing Stone Hounds Country Lodge in the Cradle of Humankind! Below is a little more about this lovely couple and their journey together in their own words.

Ek en Martin het in ons eerste jaar 2010 op UJ mekaar ontmoet. Ek was natuurlik dadelik verlief gewees. Ons padjies het baie gekruis deur gemeenskaplike vriendekringe en in 2012 het ons bymekaar gekom en van daar af was ons altwee tot ons ore toe verlief gewees. Beste vriende en lewens maatjies!

Ons het mekaar ondersteun deur ons studies en eerste werke van toe af. Aan die begin van 2017 het ons Durban toe getrek en kort daarna het ons verloof geraak.

Martin het my familie en naby vriende genooi om ‘n naweek te kom kuier en ons het die Saterdag na ‘n waterval toe gestap. Terwyl ons nog ‘n foto geneem het onder die waterval het hy op sy knieg gegaan en my gevra om sy vrou te word! Ek dadelik in trane uit gebars en kan nie eers onthou of ek ooit ja gese het nie, maar ek het die ring so hy moes verstaan het! ? ek het dit glad nie verwag nie! Tweede beste dag van my lewe, eerste natuurlik ons amazing troudag!

We started the morning early with Martin and the guys and then made our way to the lovely Lizanne and her bridesmaids! The ceremony was held in the open bush where a space was prepared and beautifully decorated! After the service we took the bakkies and made our way to a vantage point with the mountains and sunset in the background, truly spectacular!

Thank you very much for choosing me to capture your special day! I wish you guys a lifetime of happiness together!

 

IMAGES FROM THE DAY

PLEASE ALLOW TIME FOR IMAGES TO LOAD

Pin It on Pinterest

Share This